Welkom by Kronkelpad Toere

By Kronkelpad Toere is ons passievol daartoe verbind om ons passasiers ‘n onvergeetlike geleentheid te bied, hetsy dit vir ‘n dagrit of ‘n langer avontuur is. Kronkelpad Toere wil jou help om ons pragtige land, Suid-Afrika, te verken. Ons sien uit daarna om jou binnekort te sien!

Kontak ons vandag om jou spasie te bespreek

Meer oor ons

Ek, Chris, is julle toergids en bestuurder met ‘n PDP-lisensie. Ek en Lizette sien uit om jou te vergesel om Suid-Afrika te verken.

Suid Afrika met al sy kronkelpaaie het ons geïnspireer om hierdie toer geleentheid te begin. Die groot 5 wat sy betekenis het van die moeilikste diere om te jag, naamlik die leeu, luiperd, olifant, renoster en buffel. Waarvan die buffel die gevaarlikste een.  Die daggaboy’s die gevaarlikste. Daggaboy (buffel) is die ouer bulle wat uitgeskop word uit die trop. Hulle versamel in modder “dagga” poele en daar van daan die naam daggaboy. (Hierdie is ‘n moeilike klomp pensioenarisse). Ons vat die kronkelpad om hierdie klomp daggaboy’s te soek. Kom saam met ons op so ‘n soektog.

daggaboy-about

Waarvoor wag jy? Kyk na ons nuutste pakkette.

Ons Voertuig

.Ons toer met ‘n Iveco-bus wat spesiaal ontwerp is om agt passasiers gemaklik te vervoer.

Die neem van foto’s vanuit die bus is baie gemaklik en bied baie. Daar is genoeg kragpunte vir die laai van jou toerusting. ‘n Klein badkamer en kombuisie dra by tot ‘n gerieflike rit. Ons fokus op klein intieme groepe.

Kontak ons vandag om jou plek te bespreek.

Kontak ons vandag om jou spasie te bespreek

Kontak Ons Vandag

Adres

35 Libertas St,
Noordheuwel, Krugersdorp,
1739

Kontak Nommer